Windows 10 werk met jou foon (ja, joune)
Kies jou foon hieronder om aan die gang te kom, of prop dit by jou rekenaar in.
Windows Phone
Die perfekte paartjie
Die dinge waarvan jy op jou Windows 10-rekenaar hou, is reeds op jou foon—Cortana, foto’s, musiek en meer. Kom meer te wete oor Windows Phone of kyk vir beskikbare toestelle.
Android-foon
’n Wonderlike passing
Stel jou Android-foon of -tablet op sodat jy outomaties die dinge waarvan jy hou vanaf jou rekenaar kan sinchroniseer. Ons sal jou daarmee help.
Apple iPhone
’n Wonderlike passing
Stel jou iPhone of iPad op sodat jy outomaties die dinge waarvan jy hou vanaf jou rekenaar kan sinchroniseer. Ons sal jou daarmee help.